Successfully reported

Kaldi Kothuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daleen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gebly by Kaldi. Stil en rustige omgewing. Ons het lekker gebly by Kaldi. Stil en rustige omgewing en gasheer is baie vriendelik. Die plek word groot aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie, Daleen! Jou terugvoer word hartlik waardeer!

Charl D
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker, rustig, skoon en 'n groot aanbeveling! Gasvryheid uit die boonste rakke, lekker stil. En die gasheer het seker gemaak daar is baie hout vir die koue aande. Sal vir enige besigheidsreis aanbeveel, mense is vriendelik, en is besorg oor klein goedjies soos of jy warm is. Sal weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Dankie Charl, ek waardeer jou terugvoer!

Vasti E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Sal beslis Kaldi Kothuis aanbeveel. Pragtig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Baie dankie, Vasti. Dit word opreg waardeer.

Marietjie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Baie gasvry, rustig en gerieflik! Baie aangenaam, ek sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Kaldi Kothuis
Dankie Marietjie M vir julle ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loskop North 12JS, Portion 545, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08427b72f990d7111379dd1e839b0991cdba54b5c3fdec5cdbd88d9fe49491a0a0dd30c490a643c1481d0c801d2806c1b858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Loskop North 12JS Portion 545 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.98778 29.21785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang