Kaldi Kothuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loskop North 12JS, Portion 545, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaldi Kothuis is privaat en vreedsaam, met uitsig oor die bosveld en 'n oorvloed voëllewe. Geleë in Marble Hall, Limpopo, geniet die eiendom 'n sonnige klimaat en is gerieflik naby die dorp, met slegs 2 km se grondpad.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-gasstoof, 'n ketel, 'n yskassie, 'n lugbraaier, sowel as eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in 'n eetkamertafel vir 2 en lugversorging.
Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Belinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Loskop North 12JS, Portion 545, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Kaldi Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loskop North 12JS, Portion 545, Marble Hall, 0450, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang