Kalfieswals
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laersdrif Road, Kalfieswals, 10 km from Laersdrif, 1065, Limpopo
-
Vanaf
R550R367 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kalfieswals bied selfsorgverblyf in 'n kothuis op 'n werkende hoender-, skaap- en beesplaas 10 km vanaf Laersdrif. Kalfieswals is afkomstig van die kalfies wat so uitbundig met hul stert in die lug hardloop as hulle soggens uit die kraal kom.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer asook 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 2 enkelbeddens en lei na die kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Dié instansie maak gebruik van sonkrag en die warm water kom van 'n houtbrandende donkie. Hout word voorsien.
Die plaas het lieflike fietsry- en staproetes aangesien die eenheid nie 'n TV, WiFi of 'n swembad het nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Laersdrif Road, Kalfieswals, 10 km from Laersdrif, 1065, Limpopo
- Gaste dink Kalfieswals het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laersdrif Road, Kalfieswals, 10 km from Laersdrif, 1065, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang