Successfully reported
+17

Kaliva Inn Club Mykonos

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2026 tot 6 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Club Mykonos, Kaliva complex, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die jetty en die strandmeer te Hillside.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye mee voor te berei, soos 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig.

Gaste kan ook die oord se geriewe, soos die braai-area naby die woonstel, die 3 buiteswembaddens en verhitte swembad, die buite-gimnasium en die spa gebruik om maar net 'n paar te noem.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Francheske A
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, ontspannen, lekker. Baie lekker gebly. Sal weer gaan.
Jun 2025
Terence S
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable stay, very pleased. Staff are very friendly. Fantastic, lovely views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Good for the soul. It was peaceful with stunning views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Clinton O
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. My family and I enjoyed our stay, especially the.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nooline R
Gesin met tieners
4.2
3 aande minimum. Ons het ons tyd by Club M so geniet! 2 nagte was vir seker te kort.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mykonos Access Road, Club Mykonos, Kaliva complex, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva Inn Club Mykonos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Club Mykonos, Kaliva complex, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1fdf6fd99a6dc5d1035b9651bcf6567b72843a932a021ccc2a86355e74982b40ae5d084025c5b85bc8196cec918d793c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos, Kaliva complex 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.048385273138 18.044001827628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang