Successfully reported

Kalkfontein Kliphuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die stilte van die Diep Karoo bied 'n rustige besoek. 'n Pragtige outydse kliphuis wat uitsonderlik netjies en smaakvol gerestoureer is. Die stilte en die omgewing van die Diep Karoo bied rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag
5.0
Mrt 2025

Wow wow wat 'n wonderlike plek. Wow wat 'n lekker plek. Lekker stil en pragtig. Ek sal weer daar oor slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Lekker geslaap. Ja, maar geen krag of WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco-louis E
1 nag
5.0
Des 2023

So moet mens die Karoo ervaar! Een van die uniekste plekkies in die wereld waar ons nog gebly het. Die ligging, die sterre, die groot kagelvuur, die sonsopkoms, net so awesome! Een nag was helemaal te kort .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die mooiste plek in die Hardemans-Karoo. Pragtige plek, pragtig en stylvol gemeubileerd, wonderlike sterre, en besonderse gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Kalkfontein Kliphuis
Beste Jurgens, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het die mooi van die karoo geniet. Al ons karoo groete

Aletta B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Omgewing, ligging, akkommodasie, gasvryheid 100%. Heerlike kaggelvuur! Skape wei naby huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Kalkfontein Kliphuis
Beste Aletta, ons is bly julle het lekker gekuier. Karoo groete

Cari W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlik. In die hartjie van die Karoo. Dit was 'n onvergeetlike aand in die Karoo. Anine en Lukie het ons dadelik welkom laat voel by hul kliphuis. Dit is 'n unieke ervaring, ideaal vir 'n romantiese wegbreek uit die stad of 'n oornagplek. Daar is 'n vuurherd in die middel van die huis wat die res van die huis lekker warm maak. Op 'n warm aand sou ons definitief buite braai en die sterrehemel aanskou. Huis is goed toegerus met alles wat jy benodig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anine
Kalkfontein Kliphuis
Hello Cari. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw Krantz Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182d3638ec6c168dd2e159b3ba49ccc6437c93a2e144055ebe12dc7c425a04e94ad51fb8f0927c5f19035fdc2c64b9caf2f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Blaauw Krantz Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.157996791803 22.191716173312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang