Successfully reported
+125

Kambaku River Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km from Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R7 280 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km vanaf Malelane, op die suidelike oewer van die Krokodilrivier en die grens van die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Kambaku River Lodge is in privaat besit deur Tony en Leanne en kry sy naam van 1 van die legendariese manjifieke 7 groottande olifante. By Kambaku River Lodge kan gaste die manjifieke uitsigte oor die Krokodilrivier, die omliggende berge en Krugerwildtuin geniet.

Die lodge bied 6 pragtig ingerigte suites wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Gaste kan kies tussen selfsorg- of aandete, B&B-opsies. Elke suite het 'n privaat badkamer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, perkallinne, donsduvets, badjas, 'n TV, WiFi, plafonwaaiers en lugversorging vir verkoeling en verhitting. Elke suite het 'n patio en vuurmaakgeriewe, en sommige het privaat swembaddens. Sommige van die suites het kombuise vir selfsorg.

Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Krokodilrivier, asook 'n uitsigdek op die rivier, 'n swembad en 'n spa. Gereelde waarnemings van seekoeie, groot olifante, buffeltroppe, renosters, luiperds en ander spesies kan besigtig word. Die lodge is 'n toevlugsoord vir voëlliefhebbers, met 'n oorvloed voëllewe regdeur die jaar. Die kreet van die visarend word dikwels gehoor terwyl dit hoog in die lug sweef. Gaste kan rustige aande om die vuur geniet en die Afrika-klanke en sterverligte nagte ervaar.

Selfritte, sowel as vol- of halfdagsafari's op 'n oop voertuig, kan gereël word. Nagritte en oggendstaptogte in die Krugerwildtuin kan ook gereël word, saam met 'n dagbesoek aan Mosambiek of Swaziland. 'n Potjie gholf by die Leopard Creek Gholfbaan kan by die lodge bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km from Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kambaku River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km from Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79de6eebe83b45dc1355b9cd778633a96a8618d38288812eb7a50b9bb86d8d0042f4b78106f6cab8926a96d9c8fcecad0d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 142/6 Strathmore Rockvale 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514559065003 31.402643322945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang