Successfully reported

Kam'Bati River Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Annika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, safe. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Helpful staff, clean and beautiful. We had a wonderful stay at Kam'Bati River Resort. Staff are helpful and friendly, the accommodation is modern and clean. The resort is beautiful. We will be back during the summer holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful, peaceful, and relaxing getaway—highly recommended! We had a truly wonderful stay at Kambati Resort! From the moment we arrived, we were welcomed with beautiful surroundings and peaceful vibes. The accommodation was clean, cosy, and well-equipped—perfect for a relaxing break away from the city. We especially enjoyed the scenic views, the river, and the overall natural atmosphere. It felt private, safe, and very family-friendly. The staff were friendly and helpful, making sure everything was in order for a comfortable stay. Whether it was lounging outside, braaing under the stars, or exploring the area, everything added up to an unforgettable getaway. We will definitely be coming back again and would recommend Kambati Resort to anyone looking for a peaceful and enjoyable retreat in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het dit baie geniet, sal weer gaan en vriende aanbeveel. Dit was 'n awesome tyd weg. Baie mooi, skoon en vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka N
1 nag
5.0
Jan 2025

Natuur op jou voorstoep - stil en rustig. Die plek is pragtig groen met baie bome en die groot rivier sommer naby. Daar is heelwat areas waar die rivier uitloop en veilige swemplekke het. Ek het in Cabin 1 gebly wat reg op 'n uitloop van die rivier is. Dit is baie privaat. Die plek het 'n houtdek voor die ingangs skuifdeur met 'n tafel en stoeltjies wat lekker is om by te kuier laataand of vroegoggend veral. Gemaklik binne met als wat jy nodig het. Braai-area is reg langs die houtdek. Vir kinders is daar 'n swembad, speelarea en padpadbaan, en Pizza's, roomys en drinkgoed kan ook daar gekoop word. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Ons het twee nagte oorgeslaap en was bedags weg. Blyplek en geriewe is baie basies en sonder ekstras. Eenhede is baie privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

We enjoyed our stay very much. Everything was nice, just we didn't have hot water. The guy that was busy outside tried to help, but he couldn't. The lady at reception told him to tell us they were going to get someone to fix it, but they never did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hennelie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2025

Was an enjoyable stay overall. Price a bit high for what it is. Scenery and view were amazing. Great amenities for kids are great. The night sounds of the geese, crickets, and frogs are peaceful. The shower was not cleaned nicely, and hairs were lying around, which is quite off-putting. I had to clean it myself. Please include a bottle opener in the units - safe to say that most South Africans will drink wine, and this cannot be the first time this would have been raised. The sink plug does not work - water runs out. Your wood is wet; we had to use two packets of Blitz to get the fire started. There is no other option unless you bring your own wood with you. Please put some two-prong plugs in the bedrooms for the side lamps. What is the point of having side lamps and an extension lead if you can't plug in anything? Only the main bedroom has one two-prong inlet. There are no cushions on the outside deck - super uncomfortable, and images show that there are cushions. The hot tub was quite dirty. I emptied out and refilled the tub. For the charge per night, I think all efforts and attention to detail would make a big difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gert Alexander V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lees die bogenoemde. Ek het baie baie lekker gebly en alles was perfek. Amper te perfek. Ek en my vrou het 'n bakterie opgetel a.g.v. vuil water wat ons vermoed van die warmbad af kom. Hulle gebruik rivierwater wat in die warmbad staan tot volgende gaste kom, wat soms 'n week kan vat. Ek vermoed dat die verhitting 'n rol speel in die groei van bakterieë. Soos ek sê, alles was 100% perfek tot ek my vrou en my kinders Maandagoggend wakker geword het met 'n bakteriële infeksie in ons kliere onder ons arms. Ons was onlangs vir die nodige toetse om die oorsaak te bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Kam'Bati River Resort
Dankie vir jou terugvoer, Alexander. Net om jou gerus te stel, ons tap elke keer die water uit die hot tubs en vul dit met vars water wanneer nuwe gaste inkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bb45463da477ecb7e218abf3a6cbee17e6e73a70e01ca586b42c5882f6b6e481da0b2ad67e011893829d69b28e13ff3a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 N2 Jubileeskraal 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079998 20.28455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang