Successfully reported
+22

Kambiki Farm Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kambiki Farm Camping is tussen welige wingerde en hoë bome en bied 'n rustige oornagplek vir reisigers op pad na Kgalagadi-oorgrenspark of Namibië. Dit is net 12 km vanaf Upington op die M14 geleë en is 'n ideale toevlugsoord op 'n plaas.

Dié kamp bied verblyf in 2 semi-selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 gaste elk of 14 kampeerplekke met plek vir 4 gaste elk. Vier van hierdie kampeerplekke het privaat ablusiegeriewe en elektrisiteit, terwyl gaste op die ander 10 kampeerplekke gedeelde ablusiegeriewe gebruik en geen elektrisiteit het nie.

Albei chalets het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hulle het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n enkelplaat-gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n klein plonspoel op die perseel. Daar is groot bome vir skadu en boorgatwater om te drink.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annerie T
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Dis baie rustig en in die aande kon ons die rivier hoor.
Okt 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies en veilig. Baie lekker gebly, rustig en skoon.
Sep 2025
Gia M
Saam met vriende
5.0
A real gem. Kambiki Farm is a neat, well-organised camp site, with elegant ablution facilities that make you feel like you are in a hot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lita G
Gesin met klein kinders
5.0
Was wonderlik. Baie lekker kampplekke.
Jul 2025
Tania B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing en goeie geriewe naby Upington. Ons is baie vriendelik ontvang en was baie ingenome met die kamp se staanplek en badkamers! Voorwaar...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

C M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kambiki Farm Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412d7a83c3e4cc7684fa7e1085decf0a04346bbb70a532d053e29a5d7cec78773e747739de660abd51ed4a6f1217710b3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Farm Uap Part 4 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.420252527767 21.3617654214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang