Successfully reported

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 672 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Delightful. We thoroughly enjoyed our stay. A gem in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en gasvry. Bly altyd lekker. Skoon, gerieflik en veilig. Padstal is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf in Karoo. Ons was aangenaam verras met heerlike gebakte broodjie met botter en die hout en Blitz verskaf - die hout maak heerlike kole. Verblyf aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Netjiese, skoon akkommodasie met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. It was excellent and the host was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese oornag in die Karoo. Kambro is 'n ideale oornagplek in die rustigheid van die Karoo. Ons het in Asbos gebly - skoon en gerieflik met 'n lekker kuierstoep waar ons kon braai terwyl ons kyk na die pragtige uitgestrekte vlaktes. Gratis hout is verskaf en ons het 'n braaipak en slaaie bestel, wat alles heerlik was. Boonop het ons 'n gratis tuisgebakte broodjie gekry. Die ontvangs was baie vriendelik, en ons het veilig gevoel. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Lize, ons is so bly dat julle ons plekkie geniet het. Ons Karoo is so besonders en daarom deel ons dit graag met ons gaste. Die lekker broodjiebederf is 'n groot plesier. Ons moet mos darem iets van die plaas vir julle laat beleef! Ons sien sommer uit na julle volgende kuiertjie. Groete.

Anita E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Still en rustig. Personeel vriendelik. Kos wat bestel is, was gereed toe ons arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Louis A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie netjiese en skoon verblyf. Ideale oornagverblyf halfpad Gauteng toe en terug Kaapstad toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste John, baie dankie vir jou waardering vir ons verblyf. Ons gaan altyd uit ons pad om alles vir ons gaste aangenaam te maak en ook om julle bietjie te bederf. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete

Adeleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Belewenis. Fantastiese plek. Lekker kos. Persoonlike aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir u mooi woorde! Ons waardeer dit opreg en ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.

Rolf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gawe plek vir oorslaap en die veld van die Karoo verken. Baie lekker gebly, die diens is baie vriendelik en die sterre in die aand pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 672

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 672 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang