Kambro Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Somerset-kothuis
- Selfsorg
- Cradock-kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Kambro Cottage bied tans nie 'n swembad vir gaste nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie weens die teenwoordigheid van permanente inwonende diere.
Die eiendom dien ook as 'n toevlugsoord vir behoeftige katte.
Gaste wat verkies om katte te vermy of allergieë het, word sterk aangeraai om nie by die instansie te bespreek nie.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat.
Ongelukkig word kinders ouer as 1 jaar nie geakkommodeer nie, maar babas is welkom.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang