Kambro Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 075R968 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kambro Cottage is sentraal geleë in die historiese hart van Graaff-Reinet en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel en gewerskaf, maar tog binne loopafstand van winkels, banke, restaurante, die museumkompleks en die ikoniese Nederlands Gereformeerde Grootkerk. Die eiendom word omring deur goed bewaarde voorbeelde van klassieke Karoo-styl argitektuur, wat dateer uit die vroeë 1800's.
Verblyf word aangebied in 2 smaakvol versierde kothuise, elk met 'n privaat ingang, en suite-badkamer en veilige, onderdak parkering buite die straat vir een voertuig per kothuis. Beide kothuise is lugverkoel, toegerus met gratis WiFi, slim-TV's en volledig toegeruste kombuise vir 'n gemaklike selfsorgverblyf.
Gaste kan hulself verdiep in die sjarme, geskiedenis en natuurlike skoonheid van Graaff-Reinet terwyl hulle by Kambro Cottage bly. Die enkelverdiepinghuis met 'n plat dak, gebou in 1855, geniet Nasionale Monument-status en vorm 'n integrale deel van die dorp se ryk erfenis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 233
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Kambro Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang