Successfully reported

Kameel Rust and Vrede B&B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gasvryheid en kos was uit die boonste rakke, sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het baie lekker gebly. Die enigste kommentaar is dat hulle dalk moet kyk om storte in die badkamers by te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie, Dalene, vir jul terugvoering. Bly jul het lekker by ons gebly en geëet. Dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

Heepko V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Was verras met 'n brood vir ons braai Saterdag aand. Geen probleem. Ontbyt en aandete was goed gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie vir die terugvoering. Bly dat julle die tuisgebakte brood en etes by ons geniet het. Dankie dat julle by Kameel Rust en Vrede gekamp het.

Kobus V
1 nag
3.8
Apr 2025

Aangenaam en bekostigbaar. Baie vriendelike aandag, rustige omgewing en baie goeie kliëntediens. Ek wil hulle sterk aanbeveel, mits jy nie 5 ster luuksheid verwag nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie Kobus vir jou terugvoering. Bly dat jy ons sal aanbeveel en dat julle lekker by ons gebly het. Dankie dat julle by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons het kennis geneem van die probleem en het die saak die volgende dag reg gestel. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

Adriaan G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Sterk aanbeveel. Gunsteling wanneer in die area reis. Goed toegerus en in 'n baie mooi area. Hou veral van die "Great Escape" houthuis. Lekker privaat met 'n mooi uitsig oor die veld en 'n privaat tuintjie met eie braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie, Adriaan, vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat jy jou verblyf in Great Escape geniet het. Baie dankie dat jy by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

John-henry C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Hoogs aan te beveel! Heerlike oornag stop waar jy lekker op gras onder die bome kan kampeer en kan swem. Uitstekende gashere wat ons met 'n watertand tuisgebakte brood bederf het kort na aankoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, John-henry. Bly jy het die kamp by ons geniet en dat die broodjie lekker was. Baie dankie dat jy by Kameel Rust en Vrede tuis gegaan het.

Wilma d
1 nag
5.0
Jan 2022

Unieke ervaring. Pragtig. Die gronde is pragtig en die tuin sommer goed vir die siel. Alles moet groot sorg mooigemaak. Super skoon en netjies. Beslis die ompad huis toe vir ons werd gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie Wilma, vir jul positiewe terugvoering. Ek is bly jul het die tuisgaan in ons campovans geniet en dat die ompad na Kameel die moeite werd was. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

Patrick K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Really nice stay and warm welcome. Very quaint and clean. Wi-Fi provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Thank you Patrick for your nice feedback. Glad you enjoyed your stay with us. Thank you for staying at Kameel Rust and Vrede.

Stefan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Oornagverblyf naby Stella in die Noordwes-provinsie. Aandete en ontbyt is op aanvraag. Lekker en billik. Ofskoon die verblyf lekker en gemaklik was en die gashere Patrick en Hercules on laat tuis voel het, was die enigste kwessie die feit dat die badkamer nie 'n stort het nie. Daar is wel 'n handstort, maar dis ongemaklik vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie vir jul terugvoering. Jammer dat jul 'n verblyf opsie gekies het met 'n bad en nie met 'n stort nie. Ons sou jul met graagte geskuif het indien ons bewus was dat jul eerder wou stort. Dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede tuis gegaan het.

Prieur L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Heerlik. Heerlik rustig. Die 2 heerlike komplimentêre brode was fantasties. Dankie vir goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Kameel Rust and Vrede B&B
Baie dankie vir jul positiewe terug voering. Ons is bly dat die vars tuis gebakte broode lekker was en dat dit lekker rustig was. Baie dankie dat jul by Kameel Rust and Vrede kom kamp het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kameelbult, Kameel, 8603, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324d85bb79ab6a82419591e4c0ef0dfdbe52a8e03a0d445a9a0d9a0a931e4a3cdb1b8605615dcb585c23d337b90a226e51ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Farm Kameelbult Kameel 8603 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.600960246798 25.037124853134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang