Successfully reported

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marietha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf en kon op aanbeveling aandete bestel. Kwaliteit verblyf, skoon, modern, goeie diens, ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese oorslaapgeriewe. Kameelboomkoelte was 'n heerlike plek om by te kuier. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar slaap. Die huisie het alles in wat 'n mens nodig het om lekker te bly. Dankie aan die gasvrou wat ons so vriendelik ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaa Enviro Eap H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, veilig goed toegerus. Baie netjiese, moderne, veilige goed toegeruste eenheid. Alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Beste Nico en Natalie, baie dankie vir julle mooi resensie na julle verblyf by ons.... Julle is altyd welkom, ons sien uit om julle weer te ontvang! Groete, Kieka, Nina en 2x Schnauzers...

Suanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hoogs aanbeveel! Heerlik, gerieflik, netjies, volledig toegerus en luuks! Hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie julle liewe mense! Julle is altyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien. Groetnis, Kieka, Nina en Schnauzers

Daniel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant, clean, spacious and welcoming. Very friendly and helpful hostess. Lovely, clean, spacious accommodation. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Dankie Danie, lekker om sulke mooi terugvoer te kry. Sien julle graag weer! Groete, Kieka & Nina

Jeanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en netjies. Heerlik gebly. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni-mari E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, stunning, baie modern, Askham is 'n pragtige dorpie. Nina & Kieta is hartsmense! Ons sal beslis weer vir hulle gaan kuier op ons volgende toer. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het en het baie lekker gebly. Skoon netjies als is perfek. Baie dankie julle xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie julle liefste mense! Julle is dierbaar en moet weet julle is altyd welkom! Ons wag vir julle hoor! Liefde Kieka & Nina

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike Kalahari omgewing. Chalets netjies en skoon. Kameelboomkoelte bied wonderlike verblyf, vriendelike ontvangs en ideale atmosfeer. Kalahari op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie julle liewe mense! Altyd welkom! Ons wag weer vir en Nina

Sakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Goed. Skoon en netjiese blyplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en vreedsaam, veilige, hartlike verblyf in die Kalahari. Pragtige verblyf, skoon en netjies, goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê! Die swembad en lugversorger was presies wat ons nodig gehad het in die hitte. Die hartlike verwelkoming was 'n lekker bederf, baie dankie! Ons sal beslis weer gaan kuier en hierdie keer langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie
Liewe Christa! Baie dankie vir jou mooi resensie oor julle verblyf by ons! Waardeer opreg...! Julle is altyd welkom! Baie dankie weer eens, Kieka & Nina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Kameelboom Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3uLWzD8BvtyZAyoJDJd7tb3tfvgkAXHLIClpww1kI7pJQzlkCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 55 Kameelboom Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983954464449 20.782956006951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang