Kameeldrift Waterfront Estate and Resort
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Kameeldrift, Kameeldrift Country Estate Portion 13, Brits, 0002, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kameeldrift Waterfront Landgoed en Oord is 'n rustige bosveld-toevlugsoord ongeveer 30 km noord van Brits, aan die oewer van die Rooikoppiesdam. Geleë op 150 hektaar ongerepte landskap, is dit ideaal vir klein groepies.
Verblyf word aangebied in 6 kamers in 'n goed toegeruste gastehuis. Elke suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel, sowel as 'n inloopspens, 'n wynkelder, 'n eetkamer, 'n gemaklike leefarea met 'n TV, 'n pajama-sitkamer en 'n sonkamer.
Buiteluggeriewe sluit in 'n swembad en 'n gazebo met braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit. Die landgoed bied privaat toegang tot die waterfront na die Rooikoppiesdam, kompleet met 'n pier. Gaste kan visvang, voëlkyk en selfbestuur-wildkyk geniet. Wild op die eiendom sluit in vlakvarke, sebras, swartwitpense, kameelperde, impalas, njalas, elande, waterbokke, steenbokke, grysduikers, bergrietbokke, koedoes en blesbokke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Kameeldrift, Kameeldrift Country Estate Portion 13, Brits, 0002, Noordwes
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Kameeldrift, Kameeldrift Country Estate Portion 13, Brits, 0002, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang