Successfully reported
+33

Kamerkloof

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Heartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kamerkloof is op 'n lieflike olyf- en skaapplaas tussen die pragtige Baviaanskloofberge geleë. Die plaas is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n familie en bied 'n pragtige uitsig oor 'n welige, groen landskap.

Kamerkloof beskik oor 3 aparte selfsorg-eenhede wat privaatheid en ontspanning bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, badkamers met of 'n stort of 'n bad, 'n sitarea, eetarea, kombuis, en 'n stoep met 'n pragtige uitsig op die berg.

Kamerkloof bied gasvryheid, ingeligte gashere, gerestoureerde, historiese geboue en 'n eko-ervaring naby aan die natuur wat dié plaas die ideale bestemming in Baviaanskloof maak.

Gaste word aangemoedig om meer te leer oor die geskiedenis en erfenis van die area of die 4x4- of bergfietsry-roetes te geniet. Die kans om wild soos kudu, bobbejane, buffels of renosters raak te sien dra by tot dié avontuur.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elma T
5.0
Unforgettable. Lovely in all ways. Beautiful place, friendly hosts, and every convenience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zandria V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, goed toegerus. Rustig. Heerlik gebly. Rustig en pragtige omgewing. Uiters gasvrye ontvangs.
Jan 2025
Fralene V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend. So lekker! Was die heerlikste Baviaams ervaring.
Des 2024
Peet S
Saam met vriende
5.0
Fantastiese en aangename ondervinding, sal vir seker weer teruggaan. Sien sterre.
Des 2024
Cobus B
Saam met lewensmaat
4.8
Sal definitief weer wil gaan. Baie mooi rustige omgewing op 'n werkende olyfboomplaas. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die kos was baie le...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Baviaanskloof Heartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kamerkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Heartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a909d2263191a7422302a1742737a7944e1df2ed4e593da9f43829759675c3d64106d9a0d11494ae95c9d8751d5357e5e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Baviaanskloof Heartland Studtis Baviaanskloof 6451 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.534115 23.984921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang