Successfully reported
+11

Kampfontein Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, Posbus 234, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover.

Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met die opsie van 2 enkelbeddens in 7 van dié kamers, en 'n gesinskamer met slaapplek vir 3. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, DStv, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware. Ons voorsien ook gratis WiFi vir die duur van jou verblyf.

Kampfontein het ekstra geriewe wat die volgende insluit: 'n gemeenskaplike Jacuzzi, sitkamer, braai-area en swembad wat gaste welkom is om te benut. Hierdie plaas is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na rustige plaasverblyf, vars lug en asemrowende Karoo-sonsondergange.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

PJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kampfontein, Posbus 234, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kampfontein Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, Posbus 234, De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3f2121e673800e478c73a3558ce2aa07b7a43bae10ffc3d35a139c2b78e47ea8c775053752c074bc60196a24b13422c89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Kampfontein Posbus 234 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.725027777778 24.070027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang