Successfully reported
+32

Kana Guest Farm Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R19 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Kana Guest Farm Villa is 'n ruim selfsorgplaashuis op 'n plaas tussen die wingerd in Stellenbosch. Dit bied 'n pragtige uitsig op die Stellenboschberge en is ideaal vir groot gesinne of groepe.

Hierdie huis bied slaapplek aan 17 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite is. Daar is ook 'n aparte pod met 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed. Twee badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamers het 'n stort. Die pod het 'n driekwartbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die huis lei na die dek met sitplek en 'n Jacuzzi. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, sonstoele, 'n tuin en lapa met 'n ingeboude braai en vuurput. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby wynplase.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ligging

  • R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 19 000
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 19 000
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Kana Guest Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c372d1565d79f897e8cfd3642501ee0f14558707690bb1af65d8bd4acc7212f45625d340f36d971a1a506f2d55d669739b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 000 per nag (plek vir 15) R304 Kana Guest Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -33.8965659 18.8328919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang