Successfully reported

Kanaal Kooi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Erika S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker daar gekuier. Sal weer daar oornag. Pragtige plek om te oornag. Alles netjies en skoon gewees. Vriendelike ontvangs gehad. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlynn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike ontspanne verblyf. Bederf met Sherrie's en dadels van die omgewing. Waardeer die moeite wat gedoen is vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pleasant. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Moet bly, gerieflike oornag in Upington! Kanaal Kooi was wonderlik, gerieflike oornag verblyf in Upington. Die eienaar het aan elke moontlike gerief gedink van koffiepods, warmwatersakke tot 'n haardroër. Daar is gerieflike plugs vir herlaaiers. Die eienaar het spesiale versoeke spoedig hanteer en ons het die gasvryheid terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pleasant. When we arrived it was cold, we asked for extra blankets which they supplied. We enjoyed our stay there, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal weer van Knaal Kooi gebruikmaak as ek in Upington is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly A R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Enjoyable, comfortable stay in garden cottage. We enjoyed our stay at Kanaal Kooi. The accommodation provides everything needed for self-catering, and our host added some special touches too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Ons kuier was lekker, gerieflik en veilig. Ons is so vriendelik deur die gasheer en gesin ontvang. Die plekkie is baie mooi, skoon en gerieflik. Ons het heeltemal veilig en gemaklik gevoel. Sal definitief die Kanaal Kooi aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Veilige area en baie gerieflik. Heerlik gebly by Kanaal Kooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willa O
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Baie aangenaam. Baie vriendelik ontvang. Gerieflike, skoon verblyf. Positiewe kritiek. Die vloer van die stort is baie glad en is 'n risiko om te gly en val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44209f46e890264c743ad47bd1e52f57e1a88a1f4df0fdd3ad12c45a994861ef98215fd4f91a8b053f91ddb65484457b51f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 12 Mazurka Turn Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.440636422992 21.280729099754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang