Kanaal Kooi
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kanaal Kooi is 'n heerlike losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë in Upington's op die eienaar se erf. Dis die perfekte oornagplek vir 'n klein gesin of sakereisiger wat tussen bestemmings beweeg.
Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, koffiemasjien en wasmasjien. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat gekoppel moet bly.
Gaste kan die buitebraaigeriewe in die tuin geniet, met veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is uitstekend, naby Mediclinic, Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld. Hoërskool Upington en die lughawe is net 'n entjie se ry van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kanaal Kooi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang