Successfully reported

Kandelaars Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Heineke Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Baie ruim vertrekke en lieflike skoon beddegoed en warm water. Ons was bederf met 'n broodjie. Dit was 'n heerlike verrassing. Ons het ons 2 nagte daar geniet. Die huis is smaaklik getooi met alles wat mens nodig het. Lekker gekuier by die braai en natuurlik ook op die voorstoep. Ons sal weer daar oornag en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit is 'n plekkie wat naaste aan die huis gevoel het. Dit was heerlik! Met van die vuurtjie (hout) wat reeds gepak was met aankoms tot die heerlike vars gebakte plaasbrood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Tranquil, relaxing, warm hospitality. Kandelaars Cottage was perfect for our short stay in Oudtshoorn. Very well positioned to take a quick drive to Mossel Bay, but also visit the safari camps on the R328 and visit so many other tourist attractions. The surprising addition of the warm blankets and warm water bottles was just what we needed to conquer the cold evenings! Elmare spoilt us with fresh farm bread and a bottle of wine on arrival, such a great treat which we loved! One build I can give is to take a photo of the braai and a full view of the kitchen to show that there is no oven - it definitely did not make a difference to our fantastic stay, but will definitely add value to the listing. Thank you so much, we really enjoyed the little cottage, which was the perfect size for 6 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie ontspannend. Dit was werklik gerieflik, skoon en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Sal Kandelaars Cottage beslis aanbeveel! Kandelaars Cottage was beslis 'n stukkie hemel! Die huisie is pragtig en uiters netjies, met baie liefde en aandag ingerig. Die gesin het beslis aan alles gedink om ons verblyf so gerieflik en genotvol as moontlik te maak, veral die heerlike tuisgebakte brood was 'n welkome verrassing. Ons het die stilte en die oopte so geniet, die natuurskoon om die huis bring rustigheid. Ons gesin het ons teleskoop gevat en heel aand ons verkyk aan die sterre! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring, ons gesin gaan beslis binnekort weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susara L
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Baie lekker gebly! Fantastiese blyplek. Baie veilig en net 'n paar minute van Oudtshoorn. Heerlike varsgebakte brood. Die blomme was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspanned na 'n lang dag se reis. Pragtige plaas kothuis. Die varsbrood en wyn was 'n groot bederf. Ons het net een aand oorgeslaap, sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ruim genoeg en knus ingerig. Lieflike bed. Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Sal graag weer daar bly. Baie mooi, netjies. Moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 930
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 930
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 930
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 12 of the farm Gamtooberg, Oudsthoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplABmxUBZtwqJusZvFKGgADoyBHF8F7ar4WVaphOOzbro714E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 930 per nag, vir 8 mense 37 5 1 5 Portion 12 of the farm Gamtooberg Oudsthoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.690216072156 22.151936762396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang