Kangela 10
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6V7Q+XGQ, Kangela Estate, Ponta do Ouro, Ponta Malongane, Maputo Province
- Vanaf R6 382 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Kangela 10 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis geleë in 'n veilige landgoed in Ponta do Ouro, wat pragtige see-uitsigte en 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.
Die huis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 5 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens bevat. Die vyfde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 4 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan terwyl hulle pragtige see-uitsigte bewonder, braaigeriewe geniet of afkoel in die verfrissende swembad.
Kangela 10 is gerieflik geleë naby die strand, plaaslike restaurante en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale kuswegbreek vir die hele gesin maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6V7Q+XGQ, Kangela Estate, Ponta do Ouro, Ponta Malongane, Maputo Province
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6V7Q+XGQ, Kangela Estate, Ponta do Ouro, Ponta Malongane, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang