Kangela 13
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kangela, Kangela Estate, Ponta Malongane, Maputo Province
- Vanaf R10 817 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Ponta Malongane, bied Kangela 13 luukse akkommodasie met asemrowende uitsigte, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe vriende.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Alle kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. 'n Wasmasjien en vrieskas is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n tafel vir 10 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde houtdek met 'n braai-area, perfek vir buitelugmaaltye.
Gaste kan die speletjieskamer met 'n pooltafel geniet of 'n verfrissende duik in die swembad neem. Die eiendom bied ook 'n privaat loopvlak na die strand en veilige parkering dwarsdeur die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Kangela, Kangela Estate, Ponta Malongane, Maputo Province
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kangela, Kangela Estate, Ponta Malongane, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang