Successfully reported

Kango 10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Giancarlo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netjies en goed toegeruste eiendom, naby al die nodige geriewe van Hartenbos. Ons was 'n familie van 6 met 'n baba van 1 jaar. Kamers was gemaklik en ons kon 'n kot in die kamer pas. Die beskikbare geriewe was goed gewees en die ligging het die dorp maklik toeganklik gemaak te voet. Verblyf was baie netjies en die kombuis was bo gemiddeld toegerus. Ek sal die eiendom beslis aanbeveel vir 'n gemaklike verblyf in die hart van Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizanne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Luuks en naby alles! Die verblyf was 5 ster! Die huis het 'n baie luukse gevoel en het alles en nog meer. Die ligging is perfek en dis 'n lekker stil straat vir die kinders om te speel en fiets te ry. Ons het vreeslik lekker gekuier. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

From arrival to departure we were blown away by everything, hidden gem. Exceptional to say the very least, well situated, incredibly decorated, the host is a jewel of a human.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro L
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly, die huis is ingerig met alles en nog meer, dit was baie mooi, netjies en skoon. Ons was 'n groot familie groep en het so lekker gekuier met die familie van Kanada.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Alles was perfek! Die moeite wat hulle doen om jou welkom te laat voel met 'n persoonlike geskenkie vir elke kind en 'n vreeslike lekker pakkie eetgoed vir die grootmense, is iets wat mens nie sal vergeet nie en word so baie waardeer. Alles in die blyplek is ingerig om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

So so lekker. Ons het so bederf gevoel met 'n welkom- melktert, bottel wyn, braaihout en heerlike koffie en beskuit. Huisie is so mooi modern gedoen en die dek is lieflik. Kombuis is so lekker ingerig met alles wat jy nodig het en dalk bietjie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Oostewalt S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2023

Goed toegerus. Goeie ligging - naby, maar weg van woeligheid. Netjies. Verras met melktert en wyn. Sal weer hier kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Dit was hemels. My man voel ons moet dit nou al bespreek vir volgende jaar Desember. Dit was regtig baie lekker en nice ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie B
Lang verblyf
5.0
Mei 2021

Ongelooflik fantasties! Sal definitief weer Kango 10 boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kango Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIjrQDPtw7zdqZ9xAs43RhKSF5tQNwFg6jzQkqa6oWNvgszBvuO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 10 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124848941288 22.116876274938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang