Kango 10
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Kango Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
            Kango 10 is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Hartenbos. 
Die huis kan tot 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer; en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dagkamer met 2 slaapbanke wat geskik is vir 2 kinders. 
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. 
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buitesitplek en braaigeriewe het. Die huis beskik ook oor 'n sondek met pragtige uitsigte en parkeerplek van die straat af. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 Kango Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Kango 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Kango Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang