Successfully reported

Kango 25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolandi A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Convenient and value for money. Friendly, convenient and felt like home. The location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siphokazi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We enjoyed our stay. It was amazing and everything in the facility was working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharozade A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Die kuier was fantastic, die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelooflik, onbeskryflik tyd gehad. Dit was baie lekker. Sal Kango 25 vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal aanbeveel vir enige iemand. Alles wat jy wil hê, is daar. Baie lekker gebly. Al wat jy wil hê, is daar. Daar kort niks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitgerus. Voel werklik op vakansie. Lekker See strandhuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ll N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en gerieflik. Naby als. Baie dankie aan tannie vir die jam. Dankie aan skoonseun vir hulp met die TV en waaier. Baie dankie tannie vir die lekker jam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clareace W
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Dit was goed overall. Die area is mooi en rustig. Dit was baie goed gewees. Ek sal weer daar bly. Die enigste ding is dat die kombuis en inhoud binne, soos die mikro-golf, nie so goed skoon was nie. Dit was vetterig en die fridge was ook nie goed skoon nie. Dit het 'n reuk ook gehad. Die bunk bed is nie lekker as jy opstaan nie. Dit is baie plat op die vloer. En die bo een is baie na aan die dak, wat dit effens ongemaklik maak. Die vensters voor waar die bed is, maak nie goed toe nie. Daar is 'n trek, wat jou kan siek maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hentie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker gekuier by Kango 25. Ons het die verblyf heel aangenaam gevind en kan dit aanbeveel. Lekker sentraal met alles binne loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lieflik. Baie lekker gebly, so rustig en loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige, skoon verblyf en stapafstand vanaf die strand en die winkelsentrum. Lieflike skoon plekkie met alles tot jou beskikking wat jy kan dink jy gaan nodig kry! Ons het heerlik gebly en ekstra tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589e3b9b8559b8d676d208e7affcc7c4f205b7e7aae93548b5c33c94d49551f47141dee5e76a217442be08dab8885d830570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 98 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang