Successfully reported
+29

Kanon Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kanon Guest House is 'n ideale oornagverblyf-keuse, geleë langs die N1, vir die nie so kieskeurige reisiger of rugsakreisiger wat geskiedkundige besienswaardighede in en om Philippolis waardeer nie.

Die gastehuis bied 'n keuse van kamers vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor waaiers en verwarmers. Alle kamers het kombuisies.

Die gastehuis is in die hartjie van die dorp geleë, stapafstand van alle winkels en restaurante af. Besoekers kan die vrede en rustigheid van die Vrystaat kom ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rika B
5.0
Rustig en stil. Baie lekker rustige plekkie met vriendelike verwelkoming.
Okt 2025
Erika D
Saam met lewensmaat
5.0
Very good! It was comfortable, warm and very relaxing. Our host was super helpful and friendly. Truly awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ingrid L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, huis is pragtig en gerieflik. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly, en sal vir seker weer by julle oorslaap.
Feb 2025
Linda Joan H
5.0
Comfortable, good location, excellent service from host. The host provided excellent service. The self-service unit is in a perfect tow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Richard N
Saam met lewensmaat
5.0
It was comfortable and very interesting to learn about the town's history. Gerda went out of her way to make it very comfortable for us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Kanon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYWQ4ZTZjLTI4M2YtNDZjZS04MTNlLWIyNmQxZmZjY2NmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 10 Kok Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -30.262857371544 25.272921323776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang