Successfully reported
+45

Kapensis Guesthouse

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jul 2025 tot 4 Des 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence Drive, Farm Hangklip 559, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 200 R10 370 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Kapensis Gastehuis het 'n manjifieke omgewing in die hartjie van die Wes-Kaap se unieke ryk fynbosstreek. Dit spog met asemrowende berg- en ver see-uitsigte vanuit die gerief van hierdie 8,5 hektaar fynbosplaas aan die buitewyke van Pringlebaai.

Hierdie uitgestrekte eiendom het 'n maksimum kapasiteit van 20 gaste op 'n slag en beskik oor 8 slaapkamers, 7 badkamers asook 'n gastetoilet. Hierdie slaapkamers is óf ingerig met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens óf enkelbeddens wat almal toegerus is met kwaliteit linne. Beide bad- en stortgeriewe is in hierdie villa beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, dubbeloond, 2 yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Hierdie leefarea, sowel as 'n paar van die slaapkamers, lei direk na die ruim buite-area met 'n sprankelende swembad, buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Kapensis is perfek geleë om as 'n toevlugsoord te dien vanwaar gaste Die Overberg en die omliggende platteland kan verken.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 8 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clarence Drive, Farm Hangklip 559, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kapensis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 200
R 12 200 R 10 370
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 200
R 12 200 R 10 370
per nag (plek vir 20)
Vanaf R12 200
R 12 200 R 10 370
per nag (plek vir 20)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence Drive, Farm Hangklip 559, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA007faa8d1ec7be08aed364a11ff98cff8b1101bcebc231bb1d199a5887d719c1bf9dd987a28e8a0545951ef7e2b75801e299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 200 nouVanaf R10 370 per nag (plek vir 20) 4 5 1 5 Clarence Drive Farm Hangklip 559 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.351462 18.858675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang