Successfully reported
+27

Kapokbos Gaste Plaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kapokbos Gaste Plaas is 'n toegeruste plaasopstal op 'n 7000ha Merino-skaapplaas 17 km buite die historiese dorpie Philippoilis.

Dié huis is ten volle selfsorg en het slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word gebied in 4 slaapkamers wat elk individueel gemeubileer is. Die hoofslaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die res van die huis deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en handstort, 'n instapstort, sy en haar wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n lieflike kaggel vir die koue aande. Daar is ook 'n eetarea met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie eiendom het 'n verskeidenheid doendinge op die perseel beskikbaar, soos fietsry, plaasritte, voetslaan, perdry, besoeke aan ons historiese dorp, voëlkyk en jag.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Kapokbos Gaste Plaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikop Farm Philippolis, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51897ba9e6b644da7b17fafb84d73d8fa3dc3d3a380608d64d91636b3e1a727747882e20e6152532377a357f04dec228ed01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Rooikop Farm Philippolis Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.223771995396 25.068979844428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang