Successfully reported

Kara Mia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Prof. Awie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful, peaceful. We had a good stay. Excellent service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you. So glad you enjoyed your stay. Kind regards

Naj M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing, peaceful and overall amazing. What a relaxing and peaceful 3 days we had. Hennie is a gem and really makes you feel at home. Beautiful home and awesome setup. Love the braai room. The only noise we had was the beautiful sound of the penguins. Highly recommend Kara Mia. Thank you, the website and Hennie, for an amazing time. Love, Nicky and Naj 21–24 August 2025

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut die beste. Lekker beskryf dit nie eintlik nie, dit was salig, rustig, in die natuur en by die see. 'n Bitter netjiese woonstel, ten volle toegerus met 'n binnebraai en 'n dierbare gasvrou. Wat kan 'n mens meer vra as dit alles ingesluit het?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie, Kosie. Ek waardeer dit baie. Lekker dag vir julle.

Ursula P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

All I can say is that the Kara Mia was the best decision we made. Absolutely amazing. It was exactly what we hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Best mid-year break ever! My stay was wonderful and very relaxed. It was just what was needed as a mid-year break to recharge for the rest of the year. Hennie made me feel so welcome. She had put out homemade little treats and a jar of rusks. There was a box of milk in the fridge and chocolate on the beautiful soft towels. It was a wonderful surprise. The sea view, the penguin sanctuary and being so close to the ocean was just the cherry on top. Thank you so much, Hennie, for making my little getaway so special! I can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you, Sheena, for the lovely words. I appreciate it. You are most welcome.

Meagan Constance A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, netjies, verwelkomende atmosfeer. Baie heerlik en rustig gebly. Hennie is 'n great gasvrou. Dit is baie privaat en pragtige pikkewyne letterlik voor jou voordeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gekuier en lekker gerus. Daar is nie woorde wat ons verblyf kan beskryf nie. 5 ster al die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Dankie Jan. Was my voorreg om julle hier te ontvang.

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Exceptional. Hennie made us feel so welcome. It really was like going to stay with friends. She'd put out rusks and little biscuits, a box of milk, and chocolate bars too. So many unexpected treats along with a sea view and the penguins - the entire weekend was just what we needed. Thank you! We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
You are most welcome, Brenda. Kind regards

Tania N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing and peaceful, much needed after recovering from a sick bed. Fantastic, much needed for my hubby and myself. Hostess Hennie was welcoming and very friendly. I am telling family and friends, and they are interested in booking a stay at Kara Mia; I hope they do so.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was koud maar baie lekker! Hennie is baie oulik en het ons so lekker tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie naby aan die pikkewyne. Ons het dit geniet om lekker rond te kan loop. Jy kan ook jou kar in die garage parkeer wat baie lekker was. Die plekke is baie netjies en definitief waarde vir die geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie, Mia. Dit was so heerlik om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom. Seenwense vorentoe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Wallers Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang