Karabelo Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Martiens Bekker Street, Groblersdal, 0472, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karabelo Gastehuis is geleë in Groblersdal, Limpopo, langs Loskop Rugbyklub en binne loopafstand van Pick 'n Pay Groblersdal en ander geriewe.
Verblyf bestaan uit 8 en suite-kamers om van te kies, 5 kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste per kamer, en 3 kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed vir 3 gaste per kamer. Die kamers is toegerus met 'n yskassie, gratis WiFi, 'n TV, 'n koffietafel, tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n gaste-sitkamer en veilige parkering in. Gaste is welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, wat swem insluit.
Nabygeleë aktiwiteite/besienswaardighede sluit in 'n 4x4-toer, 'n besoek aan die Loskopdam, vierwielmotorfietsry in Ribbokkloof of stap op die Broodboomroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Martiens Bekker Street, Groblersdal, 0472, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Martiens Bekker Street, Groblersdal, 0472, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang