Successfully reported
+39

Karee Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Karee Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in die kusdorpie Stilbaai geleë. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukourivier en spog met lang dele sandstrande, 'n riviermonding en 'n verskeidenheid mariene en voëllewe.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van óf 3 selfsorg-suites óf 2 standaard-suites. Elke smaakvol gemeubileerde eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met welige badlakens en toiletware. Bykomende geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in elk van die eenhede in.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Izabel V
Saam met vriende
5.0
We enjoyed our stay. What a lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nick V
Saam met lewensmaat
5.0
Karee Manor is goed geleë, stil area, baie modern, uiters goed toegerus. Baie lekker gebly, Karee Manor is goed geleë, stil area, baie modern, uiters ...
Sien meer
Aug 2025
Hannes G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Lekkerste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het, gaan definitief weer daar bly.
Aug 2025
Charleen M
5.0
Great place, would definitely recommend. The place was well situated, with great views of the river. Beautiful, comfortable and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Winston B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Vriendelike diens ontvang en sal die plek aanbeveel vir ander.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Karee Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karee Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Karee Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jiw79OcurJSyfRUPuEqcE06SLC3AvEt6C46peZPJGc7OJGAqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 10 Karee Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359861688011 21.410123129083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang