Successfully reported

Kareebome Karoo Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Mohamed Hoosain P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very peacefully. Was good, enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige omgewing tussen die berge. Lekker gebly. Uitstekende grondpad. Neem net jou eie hout as jy van 'n vuurtjie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Alles wat jy nodig het. Ons het slegs 'n aand oorgeslaap - Kareebome Karoo Verblyf was skoon en netjies - alles wat jy nodig het. Rigtingaanwysings was goed en maklik om te volg. Die stukkie grondpad is ook nie sleg nie. 'n Rustige plekkie om jou reis op te breek in dele en sommer vars plaaslug in te asem om te begin met jou vakansie-ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Rustig met stilte en duisende sterre. Die verblyf was skoon en daar was 'n buitebraai waar ons lekker ontspan het by die vuurtjie. Daar is slaapplek vir 3 (dubbelbed en enkelbed). Neem jul fietse saam om heerlik te kan ry daar op die plaas. Daar is 'n televisie met OpenView, maar het nie die aand wat ons daar was gewerk nie. TV wel, kon egter geen kanaal kry nie. Ons het dus die stilte en die sterre by die vuurtjie geniet. Die pad soontoe is van die beter grondpaaie wat ek al gery het. Dis werklik 'n mooi omgewing. Die Google-aanwysings laat jou egter by die verkeerde afdraai afdraai en neem jou dan op 'n roete wat heeltemal verkeerd is. Die regte roete is egter baie mooi. Wees op die uitkyk vir die SAN-beeldjie by een van die kruisings van die rivier (jy kruis dieselfde rivierloop vele male).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emma D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Quick and easy. We were only there for a night, but the area is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi roete na die akkommodasie, tussen berge, goed toegeruste akkommodasie. Goed toegeruste akkommodasie met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfeckt. Die verblyf was baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Prentjiemooi en lekker rustig. Rustig en stil in die mooiste omgewing. Ons het baie lekker geslaap. Die plekkie het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Good. Pleasant. We stayed for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Kareebome Farm, 30 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehYGIzwA9oKadjrWhKl9J11sglkb81NyzLiGbaypLIrwvNHAEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 R323 Kareebome Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.331849071979 21.009024576721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang