Successfully reported
+34

Kareespruit Game Ranch and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hooge Street and Jean Street, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kareespruit spog met 'n reeks gehalteverblyf van ons 4-ster-gegradeerde luukse selfsorg-eenhede tot ons kampeerplekke. Ons het ook 'n ongegradeerde tweepersoonskamer.

Die moderne verblyf bestaan uit 2 gesinstipe kamers, 8 luukse selfsorg-eenhede, 'n bruidsuite en 4 dubbelkamers.

'n Kapel, groot saal en konferensielokaal is beskikbaar vir troues en funksies. Ons het 'n groot, goed toegeruste moderne kombuis wat voorsiening kan maak vir groot skares.

Dit is die ideale ligging om een met die natuur te wees met al die voordele van 'n moderne dorp. Bosritte is ook beskikbaar vir diegene wat die Afrika-bos wil ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jj D
Saam met vriende
5.0
Luukse bosveld verblyf. Weereens aangename verblyf. Ons 2de keer wat ons oorslaap oppad na Botswana. Luukse kamers, lekker kos en rustige bosveld atmo...
Sien meer
Jul 2025
Frances R
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Lekkerte net gewees. Wat ‘n juweel in Noordwes. Alles was net uitstekend. Die etes, diens, vriendelikheid. Die tuin is so pragtig.
Jan 2025
Marthinus J
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvol. Waarde vir geld. Awesome. Baie netjies en skoon. Heerlik geëet. Baie smaakvol en personeel vriendelik. Absoluut waarde vir geld.
Jun 2024
John P
Saam met lewensmaat
4.8
Hospitality really great but let down by a very badly kept swimming pool. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Monique E
Besigheidsreis
4.8
Very comfortable. Lovely and comfortable. Signage within the property could be better. I had to go out after 21:00 for cough mixture an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Corner of Hooge Street and Jean Street, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Kareespruit Game Ranch and Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hooge Street and Jean Street, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc37a734a0ac0ceedb97c655f1f141c553554ded8bc4aae46284c15dbbc564fc7f6e8a8bf0967e659192f6051a718808aa1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Corner of Hooge Street and Jean Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.536451656251 26.057808101178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang