Successfully reported

Karibu Sana

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker rustig in 'n mooi, netjiese huis. Ons het 4 nagte gebly en was 6 mense. Die huis is ruim, skoon en netjies met 'n baie lekker stoep en braai area waar ons meeste van ons tyd spandeer het. Die diere het ook gereeld 'n draai kom maak. Ons het dit oor die algemeen baie geniet en kan nie regtig fout vind nie. Die hosts is baie vriendelik en hulpvaardig en ek kan regtig Karibu Sana aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radvile B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Lovely stay at Karibu Sana. The house is very spacious and well stocked for self-catering. It is also cosy. There is a nice sitting area outside. The beds are large and comfortable. It is nice to have separate bathrooms for each bedroom and air cons. There is plenty of cupboard space. The stairs to the master bedroom are rather steep, but manageable. A bunch of bushbuck and kudu seems to be staying right there by the house, but we also had impala, wildebeest, mongoose, monkeys, baboons, and warthogs visiting. The house is also conveniently close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Karibu Sana
Dear Radvile, We always strive to improve. Many thanks for your valued feedback. Hope to see you soon. Best regards, KaribuSana Management

Jill S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Comfortable. Plenty of buck and warthogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Karibu Sana
Dear Jill, thank you for your valued feedback. We at Karibu Sana Villa always strive to improve on any shortfall. Best regards, Karibu Sana.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tersia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2665 Hartbees Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2986b939912a29c7777bb4c97041e6719d4c8497019806ff3ef6da7be654c5b6b441f438dad43c81f58eba8844b8b1eb77fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2665 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3446212 31.7875239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang