Successfully reported
+60

Karibu Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Self-catering Accommodation is in Vermont, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede om van te kies. Elke eenheid is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer toegerus met Hans Grõhe-krane en bied 'n ruim stort, wasbak en toilet. Die ruim kombuis het groot granietblaaie en bied 'n yskas met 'n vrieskas, 'n induksie kookplaat, mikrogolf elektriese braaipan, ketel, rooster en 'n behoorlike verskeidenheid kombuisware. Die sitkamer het 'n platskerm-slim-TV met satelliet-TV en DStv. Komplimentêre WiFi is ook ingesluit.

Die woonstelle het ook hul eie privaat braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tristan P
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. It was absolutely amazing. Very close to the ocean and quite relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Ronelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Short, but excellent! Small, but comfortable and everything that was needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anna B
Saam met vriende
5.0
Baie skoon, netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly!
Aug 2025
Carol T
Saam met lewensmaat
5.0
Really good place and will go again when we visit Onrus! Very well appointed, comfortable, warm, hosts friendly and informative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ashley S
Saam met lewensmaat
5.0
It was everything and more. We're definitely booking again. Absolutely marvelous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Strandloper Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karibu Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6821c0363cb2d055051b8d7022c4a00236f5ebf7d5dc9b013aaeb220adaa8024f9055550b39c0b8553c0763f4318d5d508bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang