Successfully reported
+10

Kariega Game Reserve - River Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R21 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

River Lodge is geleë op die oewer van die Boesmansrivier, hierdie Lodge is uniek deurdat dit 'n Groot-5 wildreservaat met die see verbind. Ons opsionele daaglikse bootvaarte vervoer ons gaste deur die bekoorlike dorpie Kenton-on-sea na sy skilderagtige en gebruikersvriendelike strande. Unieke kenmerke sluit uitstekende rivierhengel en kanovaart in.

Verblyf bestaan uit 10 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n privaat patio.

Aktiwiteite in die area sluit in; Safaririt twee keer per dag, Riviervaarte en begeleide staptogte, Visvang en kanovaart, Stranduitstappies per boot, Alle etes en geselekteerde drankies,

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 21 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 21 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa847965cb5c703f372c660f721b8b528b67aada5ed37cb46a45f11b1a7aa6378eb537db5ee17c6e658f6ded115ec3c070b22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 000 per nag, vir 2 mense Kariega Game Reserve 343 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.644646 26.632994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang