Kariega Game Reserve - River Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R21 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
River Lodge is langs die oewers van die Boesmansrivier geleë en is 'n unieke Groot Vyf-reservaat naby die see. Ons daaglikse bootritte neem gaste deur die bekoorlike dorpie Kenton-on-sea en na asemrowende strande. Dié area bied uitstekende riviervisvanggeleenthede en kanoevaar.
River Lodge het 10 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n privaat patio.
Doendinge in die area sluit 2 daaglikse safari-ritte, bootritte op die rivier, begeleide staptogte, visvang, kanoevaar en bootritte na die strand in. Maaltye en drankies is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kariega Game Reserve, 343, Kenton On Sea, 6191, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang