Successfully reported
+16

Kariega Game Reserve - Ukhozi Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Game Reserve, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R21 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kariega Wildreservaat is in die Oos-Kaap geleë en strek oor 1000 hektaar ongerepte wildernis waar die bekende Groot Vyf en 'n verskeidenheid voël- en wildspesies gevind kan word. Kariega is in familiebesit en word as 'n privaat wildreservaat bestuur. Die Afrika-vlaktes waarop die reservaat geleë is word gekenmerk deur indrukwekkende heuwels en dramatiese valleie. Dié geheime skatkis bied pragtige en dramatiese uitsigte en 'n oorvloed Afrika-wild.

Ukhozi Lodge vang die romanse en intimiteit van Afrika goed vas. Daar is 10 luukse suites, wat in die bosveld geleë is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, asook 'n privaat dek en plonspoel, wat panoramiese uitsigte oor die vallei bied. Die suite beskik oor lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Die lodge spog met unieke Afrika-styl sitkamers, 'n restaurant, asook 'n boma met 'n swembad buite. WiFi is by die lodge beskikbaar, maar nie in die suites nie. By die lodge kan gaste ontspan langs kampvure, 'n heerlike maaltyd geniet of sommer net deel in hul ervarings in die Afrika-bosveld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kariega Game Reserve, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 21 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 21 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariega Game Reserve, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b72a7686649d374336ce2ebbc111e152605598e83051845c40cea31e4162912e43ed291734c83cd799340c1948b1d49ef36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 000 per nag, vir 2 mense Kariega Game Reserve R343 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.591928716718 26.624545454979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang