Karin's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Cowrie Drive, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karin's Place is 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang en grens aan die eienaar se hoofhuis in Elysium. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suit-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.
Die privaat stoep is die ideale plek om aan die einde van 'n besige dag te ontspan terwyl jy die see-uitsigte geniet. Draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Karin's Place is 'n entjie se stap van die strand af geleë. Winkels, restaurante en 'n vulstasie is 15 km van die eenheid af geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 55 Cowrie Drive, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Karin's Place het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Cowrie Drive, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang