Successfully reported
+52

Karringmelksrivier Plaas - Aloe Ridge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karnemelksrivier Dairy Farm, Slangrivier, Hiedelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Karringmelksrivier Plaas - Aloe Ridge is tussen die skilderagtige dorpies Swellendam en Heidelberg geleë. Hierdie pragtige plaashuis bied 'n mengsel van gemak en rustieke sjarme, ideaal vir 'n oornagverblyf op jou padreis tussen Kaapstad en die Tuinroete. Die eiendom is gerieflik geleë, net 5 km vanaf die N2-snelweg.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste gastebadkamer bevat slegs 'n toilet, terwyl die tweede met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-leefarea sluit 2 eetkamers en 2 sitkamers in, elk ingerig met gemaklike rusbanke. Een sitkamer het 'n TV, terwyl die ander 'n knus kaggel bied. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n vuurput, gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Karnemelksrivier Dairy Farm, Slangrivier, Hiedelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karringmelksrivier Plaas - Aloe Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karnemelksrivier Dairy Farm, Slangrivier, Hiedelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b24117d6d0672f501bc1ee2932be9ca5929580507ae12c81230221153d4ff4d2701877a156c55eb969db173e7eb32fee33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Karnemelksrivier Dairy Farm Slangrivier 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.142855374531 20.795448444294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang