Successfully reported

Karnmelkspruit River Resort

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en baie mooi. Baie lekker. Mooi omgewing, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Asemrowende uitsigte. Die uitsigte is pragtig. Basiese goed is daar en 'n warm stort. Beste van alles is daar nie sein nie. Dit maak vir 'n fantastiese geleentheid om almal saam lekker te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vars lug. Kabbelende water. Sneeu. Braai. Heerlike tentkamp in die sneeu. Wonderlike herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Peace, plenty peace. Not many stays that can compare with this, a river does run through it, rushing softly to the Kraai River. The cottage and braai area are a stone's throw from the clear mountain river. Enjoyed our stay tremendously, will be back often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Chilled. Peaceful, relaxing - loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
1 nag
3.6
Apr 2025

It was nice but better for groups. Cozy, nature loving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfekte naweek saam vriende met baie vuur maak teen die koue. Hierdie is 'n juweel plekkie weggesteek tussen die berge teen die rivier. Perfekte wegbreekplek om bietjie af te skakel en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike rustige plaasomgewing. Het die tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Karnmelkspruit River Resort
Baie bly u het die tyd by ons geniet. Kom gerus weer.

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Very pleasant. Camping for 1 night in a beautiful, private, quiet valley - what a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang