Successfully reported
+21

Karoo 62 Escape - Chalet Duiker and Steenbok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo 62 Escape - Chalets Duiker en Steenbok bied selfsorgverblyf op 'n privaat natuurreservaat wat op Roete 62 in die Klein-Karoo geleë is. Dit bied 'n unieke ervaring aan gaste in die middel van die semi-woestynflora en berge van die Karoo.

Duiker en Steenbok Chalets het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort het. Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Gratis WiFi is in elkeen van die chalets beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe18f38f4318be5ef5550fb7091a1680e2d2455b6f33736107b235a791c7844ddce3fd140d526de0328006e0ef84bcc5f579d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) R62 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.524689 21.354053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang