Karoo 62 Escape - Gypsy Caravan
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo 62 Escape - Gypsy Caravan is op 'n pragtige privaat natuurreservaat langs Roete 62 in die Klein-Karoo. Hierdie verblyf bied 'n unieke ervaring tussen die natuur en berge van die Karoovalllei.
Die karavane het elk 'n dubbelbed en deel abslusiegeriewe met 'n stort.
Gaste het toegang tot 'n privaat boma-area. Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit of beddegoed is nie. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang