Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 400R3 740 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge is selfsorgverblyf geleë op 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die bekende Roete 62 in die Klein Karoo. Dit bied 'n unieke ervaring vir gaste te midde van die semi-woestynflora en berge van die Karoo-vallei.
Die lodge bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens bevat. Die eerste en tweede badkamers is elk toegerus met 'n stort, en die derde badkamer is slegs toegerus met 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond.
Die Bush Lodge het nie elektrisiteit nie en werk nie op sonkrag nie. Alle toerusting word deur gas aangedryf, en daar is 'n kragopwekker om die waterdrukpomp aan te dryf en toestelle te laai.
Buite sal gaste 'n buite-eetkamertafel en 'n boma met kampstoele vind. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo 62 Escape - Luxury Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang