Successfully reported

Karoo Art Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ciska H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely hotel - customer service was great. We all really enjoyed the stay. The manager made sure that everything was right. Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Ciska Thank you for your valued and positive feedback. We are delighted that you had a memorable stay experience. We look forward to welcoming you in the future.

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uit die boonste rakke! Uitstekend! Hul gasvryheid en vriendelike kliënte diens was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear George Thank you for your valued feedback, we have taken note of your comments and we will most certainly address the concerns.

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig gerestoureerde hotel in die besonderse Barrydale. Die hotel is pragtig gerestoureer, baie stylvol en gerieflik toegerus, baie vriendelike en behulpsame personeel. Ek kan dit sterk aanbeveel. Barrydale is 'n baie besondere dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Leon Thank you for your valued feedback. We are delighted that you enjoyed your stay.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Rouxan, Thank you for your valued feedback. We are delighted that you enjoyed your stay.

Christoff O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Regte klein dorpie gevoel, effe spookagtig, bekoorlik mooi. Baie lekker, dit het nie net aan ons verwagtinge voldoen nie, maar dit heeltemaal oortref. Rick en Sue run 'n baie goeie show! En wat 'n lekker dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Christoff Thank you for your positive response. We are thrilled that you enjoyed your stay, and we hope to welcome you back in the near future.

Marisa T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Voel soos ou vriende. Alles was pragtig toe ons daar aankom. Dit was redelik koud en het gereën, maar binne het die kaggels gebrand en ons is warm ontvang. Diens was onverbeterlik en ons gaan beslis weer terug.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Marisa, Thank you for your valuable feedback.

Yolandi L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

A feast for the eye. Very comfortable with lovely art everywhere. Friendly staff with great management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Yolandi, Thank you for your valued feedback. We are delighted that you enjoyed your stay, and we look forward to welcoming you back in the near future.

George W
1 nag
4.8
Mei 2024

Verblyf het aan my verwagtinge voldoen en ek sal Karoo Art Hotel aanbeveel. Verblyf by Karoo Art Hotel was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker plek met lekker kos. Kos is baie lekker, mense is vriendelik en die hotel is iets uniek. Die bed slaap nie lekker nie, dit het dringend nuwe stewige matrasse nodig! Ek het die laaste aand nie oorgebly nie weens rugpyn van die bed. Verder was dit alles goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Good day Thank you so much for your valuable feedback. Please be assured that we will most certainly assess and address the mattress concerns which you have raised. We truly hope to welcome you back in the near future.

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Personeel vriendelik, kos uitstekend, kamer netjies en gerieflik. Heel interessante en aangename verblyf. Ons was beïndruk met die bewaring van oudhede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Karoo Art Hotel
Dear Eugene, Thank you for your valued feedback. We are delighted that you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 516
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 516
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 516
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Van Riebeeck Street, Barrydale, Karoo, 6750, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88918c5899c2aa11b8189748dbadeed7174c89d4c360fa846010685b3d998e63382d2cbb304579df56f6d7e63736994f482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 516 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 30 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.904896979521 20.719676669975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang