Successfully reported
+8

Karoo Bederf

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Vrede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Karoo Bederf bied selfsorgverblyf in die Klein Karoo-dorp Oudtshoorn, waar die eienaar op die eiendom woon. Die dorp is naby George en Mosselbaai geleë.

Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende kamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is en suite en het 'n stort, terwyl die tweede badkamer gedeel word en 'n bad en stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, DStv, 'n braai-area, lugversorging in die sitkamer, sowel as 'n kaggel en onderdakparkeerplek.
WiFi is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Kango-grotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, Kango Volstruisskouplaas, Kango Wildplaas en staproetes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 13 Vrede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Bederf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Vrede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f017ebd220940da9f6e5478267c418f29cff10de81e04f2408c242faf4185a12606749534b6fe0fb9c4335a86d533ea15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 13 Vrede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.5970299 22.19481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang