Successfully reported
+22

Karoo Country Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mark Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Country Inn is geleë in die oulike Karoo-dorpie Vosburg, 'n perfekte wegbreekplek van die stad se gewoel.

Verblyf bestaan uit 'n aantal kamers wat gemeubileer is met enkel-, driekwart- en/of dubbelbeddens. Elke kamer is toegerus met 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Geriewe op die perseel sluit in 'n kroeg, veilige parkering en lieflike buitesitplekke. Al die kamers is op die boonste vlak geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariëtte T
Saam met vriende
5.0
Eienaars baie gasvry en vriendelik! Heerlik geslaap! Heerlik gekuier!
Sep 2025
Alice B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier daar. Baie gerieflik en netjies. Baie vriendelike ontvangs gehad en die kos was heerlik.
Jun 2025
Bennie G
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer en -vrou het ons soos familie laat voel en laat besluit dat hierdie plek. Ons het verskriklik lekker gebly. Die diens was puik, en die aan...
Sien meer
Apr 2024
Linda J
Saam met lewensmaat
5.0
Wow, the best. Gasvryheid en veilig.
Mrt 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese kamer. Aangename gasheer en vrou. Baie aangename verblyf.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Mark Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mark Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645bfec1e6dfc928dc7b00d8e47cc2122f255284c9ba2828d0e4b1a1d894a24da17ef7b092fb0554a8ed356049fec866ae97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2 Mark Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.57686539017 22.881212249965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang