Successfully reported

The Karoo Glamping Dome

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wildie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful experience. Wow, what a wonderful, surprising experience. Enjoyed every moment and this is definitely a place to stay at when you want something different.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

‘n Absolute moet! Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Dit is soos om in 'n ander wêreld in te gaan. Die Dome is pragtig toegerus met alles waaraan jy kan dink. Dit is weelderig en superskoon. Die tafel in die kombuis was so mooi keurig gedek met ons aankoms. Die braaigeriewe is silwerskoon. Alles aan die Dome prikkel mens se sintuie en is baie kreatief gedoen. Die lekker warm buitebad het gesorg vir lekker ontspan onder die sterre. Wens ons kon langer bly, Annemarie is 'n uitstekende gasvrou. Dankie vir 'n puik ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Karoo Glamping Dome
It was so lovely to host you. So enthusiastic and positive, a real pleasure. Do come again and thank you for your very kind words, Sune!

Janico D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beslis ’n aanbeveling werd! ’n Baie oulike plekkie om jou rit van Johannesburg na Kaapstad te onderbreek. Uniek en lekker, en net 20 minute buite Graaff-Reinet. Die woodfire hot-tub was ’n aangename verrassing. Maar die grootste hoogtepunt is om buite langs die vuur te sit, die stilte van die Karoo te beleef en net na die sterre te kyk. Beslis ’n aanbeveling werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Karoo Glamping Dome
What a lovely review, Janico. Many thanks. You were a very easy, lovely guest!

Lottie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Out of Africa! So keurig. Hulle het aan alles gedink. Bly 2 dae as jy kan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemarie
The Karoo Glamping Dome
Hi Lottie, so pleased and next time do come for longer. We would love to have you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Camdeboo Turn Off, Uitkomst Farm, 32.7 km from Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7cb8cc39ba9819b14c1d8e31e9396de499e851494e8b17dd2ddb96bcba6e498680303b766dda6dea5a937374d1d45fb86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Camdeboo Turn Off Uitkomst Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.199954726583 24.322397945262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang