Karoo Escape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Escape is in die skilderagtige Oudtshoorn geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n afgesonderde verblyf.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en gratis WiFi is regdeur hul verblyf beskikbaar.
Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area, en 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad neem. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Cango Wildlife Ranch 1,4 km ver, Oudtshoorn Gholfklub is 3 km ver, en Volstruisplein is 3,2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Escape het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang