Karoo Garden Suite
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Church Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Garden Suite is 'n stylvolle tuinkothuis op die eienaar se perseel in Murraysburg en gaste het hulle eie tuiningang en veilige onderdakparkeerplek vir 1 standaardvoertuig.
Hierdie ruim kothuis is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelmatras en 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe, asook gebottelde water en beskuit.
Gaste kan in die tuin onder die sambreel ontspan.
Die ligging is ideaal naby die prentjiemooi, sentrale karoodorp Murraysburg aan die voet van die Sneeuberge. Hierdie streek is ryk aan Suid-Afrikaanse geskiedenis en bied stap- en fietsryroetes, asook die pragtige dorpskerk met 'n groot en unieke orrel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Church Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Garden Suite het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Church Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang